Top
-
Jong Ahmed op losskakel vir Stormers se kragmeting teen All Blacks
Die Stormers-span wat in die eerste wedstryd van die Greatest Rivalry-reeks teen Nieu-Seeland te staan kom, is pas aangekondig. Buitesenter…
-
Belegging en versekering verskil en dít is ’n dilemma
Verwarring oor die verskil tussen versekering en belegging plaas mense onnodig in ’n knyptang, wat bykans dieselfde is as om…
-
Pa van Wellington sterf toe vragmotor omslaan en vlamvat
’n Vragmotorbestuurder van Wellington is Maandagmiddag, 3 Augustus, dood toe die vragmotor wat hy bestuur het, omgeslaan en toe vlamgevat…
-
Visuele kunstenaar Diek Grobler se unieke speldeskermkuns te sien by die SA Akademie in Pretoria
Die bekroonde kunstenaar en animeerder Diek Grobler se uitstalling, Agter die Spykergordyn, open op Saterdag 22 Augustus 2026 om 11:00…
-
Die WAT se woord van die week
hookah-pyp(ook sonder ’n koppelteken hookahpyp) (hoo-kah-pyp) s.nw., hookah-pype. (hookah: <Hindi of Oerdoe huqqā <Arab. ḥuqqa, “kissie, fles”, wat verwys n.d.…
-
KYK: Só lyk Bokke se spesiale truie vir die Greatest Rivalry-reeks
Die Springbokke sal die woorde van Suid-Afrika se volkslied op hul bors dra wanneer hulle die All Blacks in die…
-
McKenzie loop uit Parlement voor ondersoek na Wêreldbeker-uitgawes van R31 miljoen
Gayton McKenzie, minister van sport, kuns en kultuur, het Dinsdag uit die vergadering van die Parlement se Portefeuljekomitee gestap net…
-
Gen Z’ers en die voortslepende stroping van selfvertroue
’n Gedurige oorlading met brokke inligting aanlyn waarvan jongmense dikwels sukkel om sin te maak, het die wieletjies in my…
-
Super Sacha terug, Siya lei Bokke teen Poemas
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het Dinsdag verskeie ervare spelers, wat betyds van beserings herstel het, ingesluit in ’n sterk span van…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 4 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









