Top
-
3 sterf in gru-ongeluk in Dutoitskloof-pas
Verkeer op die R101 by Dutoitskloof-pas aan Worcester se kant van die ou tonnel is Dinsdagoggend, 4 Augustus, tot stilstand…
-
Gedrukte boeke in jong hande
TikTok, die platform wat bekend is weens kort video’s, speel ’n groot rol in die herlewing van gedrukte boeke. Jong…
-
Ondersoek ná skolerugbygeveg ontplof te midde van rassebewerings en sterk ontkennings
Die feite is onmiskenbaar. Geweld het by ’n skoleseunsrugbywedstryd uitgebreek. Ouers en leerders was betrokke by ’n massageveg. En, belangrik,…
-
Greatest Rivalry: Dís die skeidsregters vir die toetse tussen Bokke en All Blacks
Die skeidsregters vir Greatest Rivalry-reeks tussen die Springbokke en die All Blacks is deur Wêreldrugby bevestig. Matthew Carley (Engeland), Nika…
-
Droë winter in die Wes-Kaap wek kommer oor watersekerheid ondanks gesonde damvlakke
Die Wes-Kaap se algehele damvlakke mag met bykans 80% gerusstellend lyk, maar waterkenners waarsku dat die onderliggende reënvalpatrone ’n meer…
-
Stad Kaapstad verklaar interregeringsgeskil oor polisiëringsbevoegdhede
Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het Maandag aangekondig dat hy ’n interregeringsgeskil verklaar het as die volgende belangrike stap in…
-
Wenbrief van die week: Groot sokker leer lesse vir rugby
Dit was insiggewend om na die pas afgelope wêreldsokkerwedstryde vanuit die oogpunt van ’n rugby-aanhanger te kyk. Dit het sekere…
-
Tesourie se ‘morele dilemma’
Munisipaliteite het verlede week ’n belangrike les geleer, meen die ekonoom Dawie Roodt: “Steur jou net eenvoudig nie aan die…
-
‘Goeiemôre Good Morning’ brei digitale voetspoor uit en mik na Suid-Afrikaners wêreldwyd
VIA-ontbytprogram betree sy volgende groeifase en neem afskeid van stigtersgesig Rozanne McKenzie. Goeiemôre Good Morning betree net meer as 15…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









