dink
-
Magdaleen Krüger: ‘Nou tree ek regtig af’
Sy het nog altyd aan haarself gedink as ’n “soet kind; hierdie ‘hoofdogter’ van Vredendal”, skerts Magdaleen Krüger. Maar tydens…
-
‘Taal volg die pad van die minste weerstand’
Dr. Willem Botha is ’n onderwysman en leksikograaf. Hy het 34 jaar by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)…
-
Van kletsbotte tot kunsskepping: SA Akademie plaas KI onder die loep
Van kletsbotte wat help om Afrikaanse werkwoorde aan te leer tot gefabriseerde regspraak en kunsmatig geskepte beelde: die invloed van…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Die Papier se politieke redakteur, Jana Marx, gesels met Leo Brent Bozell III, die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika oor visumbeperkings,…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die 17de uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Oogpunt: Kiesers moet dié eselsdrywers verdryf
Een manier om daarna te kyk as politici kiesers op openbare vergaderings vloek, is om te vra dat diegene wat…
-
Die WAT se woord van die week
unduleer (un-du-leer) ww., het geünduleer; byv. en byw. undulerende, undulerend, geünduleerde, geünduleerd(d). (ongewoon)(<Lat. undula, “golfie”) Golfsgewys of golwend beweeg, vertoon,…
-
Wenbrief van die week: Haka? Hokaai!
Onlangs ná die rugbyprogram op die SuperSport-kanaal is gesê die haka moet gerespekteer word. Dit moenie doodgeskree, -gesing of -geboe…
-
Waar nood is, is ook hoop
Vir ’n 14-jarige meisie en haar 10-jarige broer het die pad terug na hul ouers nie maklik gekom nie. Dié…
Brekende Nuus
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
-
9 lande in die Europese Unie, insluitend Duitsland en Italië, is op koers om hul mikpunte vir die vermindering van vrystelling van gasse teen 2030 te mis, het Brussel gesê met die aanvang van die VN se klimaatsamesprekings
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









