dink
-
Waar nood is, is ook hoop
Vir ’n 14-jarige meisie en haar 10-jarige broer het die pad terug na hul ouers nie maklik gekom nie. Dié…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Eers wat dit drie. Toe vier . . . vyf en teen druktyd gister is daar reeds nege vroue vermoor.…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die sestiende uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Die Kinderfonds: ’n Toekoms vol hoop
Toe Anna* op 16 jaar in pleegsorg geplaas is, het sy nie geweet hoe haar toekoms sou lyk nie. Vandag,…
-
Oogpunt: Sy’s g’n Alice in Wonderland
Die kollektiewe Europese politieke establishment is tot in hul diepste wese geruk deur die wegholoorwinning van Alice Weidel en haar…
-
Pretoria: Dís die DA se plan
Ek aanvaar die uitdaging deur Die Papier se redakteur om presies te sê wat die DA se plan vir die…
-
Wenbrief van die week: Leon Schreiber se regruk gee hoop
Demokraties georiënteerde burgers verwag, en betaal belasting vir ’n onkreukbare polisiemag, wat met hart en siel die veiligheid van ons…
-
Brekende Nuus
-
Gewapende mans het ’n huis in die -woonbuurt in Durban bestorm en 11 mense doodgeskiet; Die slagoffers, onder wie ’n swanger vrou, was kort voor 23:00 Dinsdagaand by ’n huis bymekaar toe gewapende aanvallers na bewering die perseel binnegegaan en op hulle losgebrand het
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








