dink
-
KYK: Kenners sê of moorde herklassifiseer moet word?
Verskeie burgerregteorganisasies, landbou-unies en politieke partye vra ook reeds jare dat plaasmoorde as ’n aparte misdaad geklassifiseer moet word. Teken…
-
KYK: Politieke joernalis verduidelik ActionSA en Zille verhouding
Mashaba het aan ons politieke joernalis, Christiaan du Plessis, gesê dat ActionSA nie kan bekostig om met Zille te kan…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Ons berig in-diepte oor die mediumtermynbegrotingsraamwerk en hoe dit jou sak raak. Ja, daar is ’n effense brandstofverligting in terme…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die 21ste uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Die WAT se woord van die week
mokoro s.nw., mokoro’s; mokoro’tjie. Ook makoro, makorra, makorro, mokora en mokorro. (Tswana) Uitgeholde boomstam wat in sekere Afrikalande, veral in…
-
Oogpunt: ‘Deeltydse’ Mashaba moet uit
Dat Herman Mashaba, leier van ActionSA, steeds sy persoonlike vete met Helen Zille, DA-burgemeesterskandidaat in Johannesburg, lewendig wil hou, is…
-
KYK: Boere praat oor plaasveiligheid en ander uitdagings
“Boere veg vir oorlewing, en alle misdaad bring voort ekonomiese verliese vir die boer op sy plaas, sy werkers, vir…
-
Wenbrief van die week: Takel stygende brandstofprys met burgerlike verset
Dat die ANC-regering skielik R10 miljard kon vind om “brandstofverligting” aan te bied, wys hoe groot die brandstofprysdruk op Suid-Afrikaanse…
-
Opinie: Navi Pillay se Nobelprys vir vrede wys openbare steun vir ’n internasionale regsorde wat onder druk is
Die toekenning van die Nobelprys vir vrede hierdie jaar aan die gerekende Suid-Afrikaanse regsgeleerde en internasionale regter Navanethem “Navi” Pillay…
Brekende Nuus
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
-
9 lande in die Europese Unie, insluitend Duitsland en Italië, is op koers om hul mikpunte vir die vermindering van vrystelling van gasse teen 2030 te mis, het Brussel gesê met die aanvang van die VN se klimaatsamesprekings
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









