dink
-
Waarom Afrikaans nie gaan uitsterf: Die redes
Daar bestaan die persepsie dat Latyn dood is, of in elk geval nooit regtig gepraat is nie. Dit is ’n…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Dis nie net bomskok nie, dis ’n behoorlike petrolskok! Dis angswekkend om jou brandstoftenk vol te maak – en daar…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die 20ste uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Wenbrief van die week: Te veel talent onder maatemmer versteek
Met die terugkyk in ons geskiedenis is daar een angel wat ons maar net nie uit ons herkoms kon trek…
-
Die WAT se woord van die week
hoelieha (hoe-lie-ha) tw. (streektaal) (Suidwestelike Afr. → Kaaps) Ook, streektaal, halieha. (sametrekking van haai, o alla) Uitroep van verbasing, ontsteltenis,…
-
Oogpunt: Sit ‘diens’ terug in polisiediens
Die plaaslike verkiesing is oor minder as ’n maand. In net die afgelope maand is nog moorde gepleeg. Buiten die…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Herman Mashaba, leier van ActionSA, verklaar dat sy party in geen koalisie met die DA in Johannesburg sal dien terwyl…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die 19de uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Oogpunt: Regses kan inisiatief behou, mits . . .
Regse politieke inisiatiewe en suksesse op plekke wêreldwyd maak deesdae heelwat nuus. Politieke suksesse in Duitsland en Frankryk en ’n…
Brekende Nuus
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
-
9 lande in die Europese Unie, insluitend Duitsland en Italië, is op koers om hul mikpunte vir die vermindering van vrystelling van gasse teen 2030 te mis, het Brussel gesê met die aanvang van die VN se klimaatsamesprekings
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









