dink
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die twaalfde uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Kaapstad lyk maar nes Pretoria
Gebore in Pretoria, is ek van kleins af deur my vader die volgende geleer: Ek is nie provinsialisties nie, ek…
-
Wenbrief van die week: Vertel ook verhale van goeie sportmangees
Dit was koud langs die hokkie-astro van Pretoria Boys High laas Vrydagaand, maar dit het nie die toeskouers se ondersteuning…
-
Oogpunt: Roete na post-Madlanga SA gevra
“Something is rotten in the state of Denmark.” – Marcellus in Shakespeare se Hamlet. ’n Aanhaling wat die weeklikse drama…
-
Die WAT se woord van die week
quid pro quoleenwoordgroep, quid pro quo of quid pro quos; of selde quid pro quos. (Lat., “iets vir iets”) Iets…
-
TV bring Madlanga-trio tot in ons huise
’n Leser vra nou die dag: Wat’s die nut van die maande lange TV-uitsendings van die Madlanga-kommissie se sittings? Is…
-
Corliaaahaha wou Charlize word
Haar komedie is droog en spitsvondig en meestal steek sy die draak met haarself, vertel Corlia Wilkens (33), oftewel Corliaaahaha.…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die elfde uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








