Johan Kleingeld en 17-jarige Janco Hoffman het gekwalifiseer om volgende jaar aan die wêreld-oorplantingspele te gaan deelneem.
Dr Ellis leads Banyana Banyana against Madagascar in crucial double-header CAF Women’s Olympic qualifier matches in Bloemfontein.
Die o.12A-meisieshokkiespan van die Laerskool Willem Postma het die Bloemfontein-liga in hul afdeling gewen.
Gaby Diedericks se vuurwa waarmee sy Vrydag na die Hoërskool Sentraal se matriekafskeid geneem is, was eens haar oupa se wenmotor.
Die Sand du Plessis-stoeiklub in Bloemfontein het sy eerste Peet Labuschagne-toernooi aangebied.
The annual Northern Cape Archery Field Championship took place outside Bloemfontein earlier in September.
Vier Vrystaters was deel van die Suid-Afrikaanse o.19-onderwaterhokkiespanne wat in Turkye gaan deelneem het.
The St Andrew’s School’s U13A hockey team finished as the winners of the Bloemfontein League.
The University of the Free State netball team lost 54-57 to the University of Johannesburg in the semifinal, missing their sixth title.