Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Staff and tenants of Mimosa Mall gave back and settled lay-bys at Pep for 13 families to make their winter warmer.
|
Die gemeenskap het ingespring om mense en selfs troeteldiere te help tydens vanjaar se Mandeladagvieringe.
Nadat hulle sowat drie jaar van mekaar se bestaan bewus geword het, het twee halfsussies (52) van die Vrystaat mekaar die eerste keer ontmoet.
Lottoland help ‘n dorp het gaan kuier op Luckhoff en die gemeenskap gehelp om die dorp mooi te maak.
|
Die talentvolle Siyabonga Gans (gr. 11) het ‘n kunswerk gemaak wat inpas by by die Oorlogsmuseum se fokus op handwerk en Emily Hobhouse.
Die Xtreme Bikers het vanjaar weer avonture beleef terwyl hulle geld vir Bloemfontein Hospice insamel.
‘Leefbaar’ en ‘Waterbrief’ was van die skitter-produksies op vanjaar se Vrystaat Kunstefees wat Saterdag tot ‘n einde gekom het.
|
Dit is Saterdag 18 Julie weer ‘n geleentheid vir tennis-liefhebbers om tennis te speel op Bloembledon.
El Pizo House of Hope bied ‘n tuiste vir vondelingbabas in Bloemfontein.
Lede van die Mangaung-metro se spanne neem dié week aan die SA Veerpyltjiekampioenskappe deel.
|

