Heelwat nuwe stalletjies is Saterdag 6 Junie te sien op Villa Avianto se Franse Wintermark.
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
Daar is iets besonders mooi daaraan dat ‘n mens selfs ná jou laaste asem nog diensbaar kan wees.
As part of the Greenheart Service of Eunice High School, two teachers were stuck to a wall for a good cause.
The Winter Concert programme on 31 May at the Anglican Cathedral in Bloemfontein, features a rich variety of repertoire.
Selmé Pretorius, DA-wyksraadslid vir die deel van die stad, sê daar kort ‘n impakstudie om die veiligheid van motoriste op die pad te verbeter. Dit kom ná die motorongeluk op…