Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Skole
-
Bloemfontein-skoolkore sluit kompetisie op hoë noot af in Kaapstad
Drie kore van meisieskole in Bloemfontein het uitgeblink in die eindrondes van die ATKV-Applous-kompetisie.
-
Wesgrow-skolesportreeks in pylvak
Ná talle hoogtepunte het skole in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks ‘n laaste kans om hul beste te gee op 1 Augustus.
-
Ongelukke in Bloemfontein saai amok in oggendverkeer; talle laat vir skool
Verkeer in Bloemfontein is vanoggend erg ontwrig deur verskeie ongelukke – twee in Wilgehof en een in Parkwes.
-
Familieverbintenis laat kommando weer leef by Bfn-skool
Bloemfontein spog deesdae met ‘n nuwe Voortrekker-kommando by die Hoërskool President Steyn.











