Lientjie Mentz
-
Die gewilde SA 4×4 & Outdoor Show bied aan buitelewe-entoesiaste ‘n verskeidenheid aktiwiteite, uitstallings en vermaak.
-
Die bekroonde Suid-Afrikaanse aktrise Sandra Prinsloo is Dinsdag vereer met ‘n eredoktorsgaad van die Noordwes-Universiteit op Potchefstroom.
-
Die liggaam van bekende volstruisboer Saag Jonker (85) wat Sondag deur vloedwaters naby Oudtshoorn meegesleur is, is Dinsdag in die Olifantsrivier gevind.
-
The N1 between Kroonstad and Winburg at the Theunissen bridge are closed to clean up a chemical spillage after an accident between two trucks.
-
Tydens die Golden Shield Erfenis-eerbewyse wat Vrydag toegeken is, is die Oorlogsmuseum in Bloemfontein as die voorkeur-erfenisbestemming aangewys.
-
‘n Bekende volstruisboer van Oudtshoorn word vermis nadat hy Sondag in sy Toyota Land Cruiser deur vloedwater meegesleur is.
-
Carols with the Stars bied ‘n geleentheid om saam met geliefdes die gees van Kersfees te beleef – én die kans om ‘n motor te wen.









