Lientjie Mentz
-
Die leier van die DA Geordin Hill-Lewis het kiesers Dinsdag in Bloemfontein toegespreek oor die DA se planne.
-
Tamim Alam is Dinsdag 6 Oktober op ‘n gala-geselligheid aangewys as die Universiteit van die Vrystaat en Novus Media se Matrikulant van die Jaar vir 2026.
-
Die jongste voorval van ‘n vrou (55) wat op ‘n plaas buite Ottosdal vermoor is, wys grusame realiteit van plaasaanvalle, sê VF Plus-leier.
-
Die 500 werkers van ‘n gevangenis in Bloemfontein is nou al drie maande sonder werk en Solidariteit se poging om die proses te bespoedig, het misluk.
-
The DA Leader Geordin Hill-Lewis as well as local leadership will address their plan for Mangaung for upcoming election.
-
Dr. Corné Mulder, leier van die VF Plus, het op ‘n sake-ontbyt in Bloemfontein gesels oor dié party se oplossings vir die Mangaung-metro 33 dae voor die plaaslike verkiesing op 4 November.
-
Die begrafnisdiens van gesiene volstruisboer en gemeenskapsleier Saag Jonker (85) vind Maandag in sy tuisdorp, Oudtshoorn, plaas.










