Die man het sy op rug gelê en daar was ‘n oop wond aan sy rug. Die polisie het ‘n bebloede klip langs hom gevind.
Hoewel die reën verwelkom was, het inwoners en boere skade opgedoen deur die onverwagse hoeveelheid reën en hael wat geval het.
The police is on the lookout for the driver who hit the man on Sunday 1 February outside Worcester. They are investigating a case of culpable homicide.
Die atletiekdag is gekenmerk deur puik sportmanskap, sterk mededinging en ‘n uitstekende gees tussen die skole en atlete.
Gelsquad het eerste in sy groep eindig en met selfvertroue na die kwarteindstryd deurgedring, ná drie wen-wedstryde in die toernooi.
Die afrigter Lance Sendin se praktiese en insiggewende aanbiedings het kennis oorgedra wat vir klub- en gemeenskapsvlak toepaslik is.
Met ‘n nuwe afrigter en in nuwe span, slyp Gimmies hulle vir hierdie jaar se rugbyseisoen.
Rosemarie Coert het 13 jaar gelede by die dood omgedraai nadat sy en drie kollegas in ‘n gru-motorongeluk betrokke was.
Inwoners kla steeds oor dié groeiende probleem van mense wat op sypaadjies lê en slaap, maar ‘n oplossing is nog nie gevind nie.