Die Global Schools Challenge, wat by die Mediteranean Sports Village in Spanje, plaasvind, is ‘n elite-platform wat die beste talent in jeugsport ten toon stel.
Die Pionierskool vir Siggestremdes in Worcester se skoolhoof, Michael Bredenkamp, tree ná ‘n lang loopbaan van 35 jaar af en verhuis na Limpopo.
Die brand by die watersuiweringswerke – wat groot rookbolle gemaak het – was moeilik om te blus, het die Breedevallei-munisipaliteit gesê.
Boere en rolspelers in die bedryf het o die eerste vergadering veiligheidskwessies bespreek sodat daar op die beste veiligheidspraktyke besluit kan word.
Die span se volgende uitdaging is teen die span van Villiersdorp op Bolandpark, wat hierdie Saterdag op die B-veld gespeel word.
‘n Oupa (66) van Worcester is Vrydagmiddag in ‘n fratsongeluk dood nadat die motor waaraan hy gewerk het bo-op sy bors beland het.
Die Mega Oval in Worcester was bedrywig met die eerste ronde van die Boland-streekkampioenskap vir ovaalbaan-jaers wat gehou is.
Daar neem altesaam 14 klubs in Worcester deel aan die toernooi wat al ‘n hele paar verrassings opgelewer het. Daar is nog net een ronde westryde oor.