WORCESTER – Die polisie soek na inligting nadat die verkoolde lyk van ‘n onbekende vermeende moordslagoffer die afgelope Maandag (16 Maart) op Lilly’s Farm in Worcester aangetref is. AO Vathiswa…
Villagers moes hard werk om uiteindelik die Rangers Robertson op die Van Zylstraat-stadion in Robertson te klop.
Die man bly in aanhouding tot hy volgende week formeel om borg aansoek doen. Hy bly intussen in aanhouding.
Inwoners in die omgewing is verlig dat dié probleem opgelos is omdat daar na bewering misdadige elemente onder van die plakkers was.
Two teams from Worcester Cricket Club were dominant in their matches against the teams from Bredasdorp last week.
Een van die rowers het die ambulans se deur oopgepluk, gevloek en gesê hy wil die tablet hê. ‘n Stoeiery het binne in die ambulans ontstaan.
Die 64-jarige vrou is vermoedelik verwurg ná sy in haar huis oorval is, het die Worcester-polisie gesê. Daar was wurgmerke en bloed aan haar mond.
Die ouers is bekommerd oor hul kinders se veiligheid, omdat enigeen nou toegang tot die skoolterrein het en selfs bendes al in skoolure op die terrein was.