‘n Onderwyser, polisiebeampte en sielkundige van Worcester is uit op borgtog ná klagtes van seksuele aanranding teen hulle gelê is.
During a glamorous event they celebrated this memorable milestone in style and honoured those members who had supported MBA for decades.
Villagers Worcester kom Saterdag teen die Van Rhynsdorp Eagles te staan, terwyl Robertson Town op die Van Zylstadion kragte meet met Saldanha.
Dié kragmeting het ou wonde van 2015 en 2018 weer kom oopkrap toe Villa hul wedstryde net-net voor die eindfluitjie beklink het.
Hy is as sy klub se kortpad-kampioen gekroon en het ook vier eerste plekke losgevlieg. Dis nie al nie – daar was ook drie eerste plekke by die nuwe WRPU-unie.
Ten spyte van die oorheersing wou die punte net nie kom nie. Villa se ondersteuners het al begin fluister: “Dis mooi rugby, maar wanneer tel mooi?”
Ná ‘n afwesigheid van ses jaar, was die vyftiende Pionierskool stiptheidsren ‘n groot sukses – en hope pret – gewees. Die dag is afgesluit met ‘n glansaand.
Sy stiefdogter het aanvanklik stil gebly omdat sy bang was dat niemand haar sou glo nie. Ná nog ‘n voorval vyf jaar later het sy misdade aan die lig gekom.
Kom ontmoet die bekendes wat agter die stuur inskuif op Saterdag 25 Oktober by die Golden Valley Casino in Worcester.