Die gort was vanoggend (15 Oktober) gaar by Overhex Primêre Skool buite Worcester, met ontstelde ouers wat luidkeëls voor die gebou byeengekom het. Die bom het gebars ná beweringe die…
Die Pioneer Rally-geldinsameling is nie net ‘n gebeurtenis nie – dit is ‘n viering van moontlikhede, samewerking en die onwrikbare gees van die Pionierskool vir Siggestremdes. Hierdie inspirerende inisiatief bring…
‘n Gesin van Avianpark in Worcester het die naweek die dood ter noue nood ontkom toe ‘n motor, wat van die pad af gejaag het, dwarsdeur hul betongrensmuur gebars, bo-op…
‘n Ware storie van ondernemingsgees en volharding staan vandag op die voorpunt van Leaders se meer as 120 jaar in die bedryf. Dit is ‘n hoofstuk wat begin het toe…
’n Graad 12-leerder van Breërivier Senior Sekondêre Skool in Worcester sê sy is getraumatiseerd nadat ’n onderwyser haar na bewering aan die skouer gegryp en ten aanskoue van ander leerders…
Die polisie het die vragmotor by die weegbrug op die N1 by Rawsonville afgetrek, nadat hulle inligting oor die versteekte perlemoen ontvang het.
Dit is ‘n ingewikkelde saak waar dit moeilik is om tussen misdadigheid en weerloses wat hulp nodig het, te onderskei.
Die trein het Maandag by die Worcester-treinstasie aangedoen en sal tot 3 Oktober daar vertoef. Dienste is weeksdae tussen 07:30 en 16:00 beskikbaar.
A resident of Worcester was found with abalone, periwinkle and galjoen in his vehicle by the police this week.