‘n Nuwe geslag duiweboere is in Worcester en omgewing besig om hul stempel behoorlik af te druk, nes hul voorouers het.
Beide die Breedevallei en Langeberg-munisipaliteite het vandeesmaand vlak 1-waterbeperkings aangekondig ná ‘n droë winterseisoen.
Die spelers het om die beurt by die Worcester- en Silwerstrand-gholfbane gespeel oor 72 putjies om die wenner te bepaal.
Worcester Villagers het hul plek in Boland se Top-12-halfeindronde ná hul oorwinning oor die besoekende Van Rhynsdorp Eagles.
Worcester Legends se sokkerspan vir spelers van ouer as 35 het die plaateindstryd teen Blue Bells met 2-1 gewen in die Silver Spurs-toernooi.
Across the Western Cape more than 77 000 matrics sat down for this reckoning with the numbers; if they are successful it may open many doors.
Atletiek, wat tradisioneel die gewildste skolesportsoort in Worcester en die omgewing was, moet weer herleef, sê afrigter.
‘n Onderwyser, polisiebeampte en sielkundige van Worcester is uit op borgtog ná klagtes van seksuele aanranding teen hulle gelê is.