Indien sy binne die volgende twee jaar weer aan dwarsboming van die gereg skuldig bevind word, sal tronkstraf in werking gestel sal word.
One man sustained third degree burns and two more others also received medical treatment when a fire broke out on Tuesday (14 October) at Orchard Agri in Field Street, Worcester.…
Skote het naby ‘n skool in Worcester geklap tydens ‘n polisie-jaagtog terwyl seuns besig was om krieketwedstryde te speel.
“Ek was hartseer toe ek die laaste keer met my uniform uit die polisiegebou gestap het. Ek het my uniform met trots gedra.”
Die polisie, verkeersdienste, ‘n veiligheidsmaatskappy en ooggetuies, het gou reageer om die mans aan te keer ná Eskom-kabels gesteel is.
Sy het egter as kind reeds gereeld in die Robertson-biblioteek tyd spandeer en die een ensiklopedie na die ander van hoek tot kant gelees.
Dit is die span se tweede titel van die Breedevallei-gemeenskapskrieket-vereniging.
Vier leerders van die Pionierskool vir Siggestremdes het deelgeneem aan die Nasionale Jeuglandboukampioenskap in Upington.