Skerpskutter-losskakel haak die knoop deur vir Montagu se rugbyspan met sy akkurate skoppe pale toe.
Die afgelope naweek het die vier voorlopers weer met wen-wedstryde gespog en is nou stewig in die saal.
Villagers Montagu (Sesduim) en Rawsonville United (Rawsies) het in nat en koue omstandighede op die King Edward-sportveld ontmoet om sake uit te spook.
Die tweede ronde van die liga het van meet af vir groot verrassings gesorg, met verskeie spanne wat die bordjies onverwags verhang het.
Dié wedstryd in die liga se tweederonde is in nat en koue weerstoestande op die Cogmanskloof-sportveld beslis, met Ashton wat net-net halftyd voorgeloop het.
Die klub se spelers is positief oor wat die res van die seisoen vir hulle inhou.
Die toeskouers het die stryd tussen die twee spanne op Hoffiepark terdeë geniet.
Alberts-rugbyklub het hul teenstanders van meet af onder groot druk geplaas.
“Daar kom vuilspel in enige sportsoort voort en dit is nie beperk tot BRU se klubrugby nie. ”
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is…