Alberts-rugbyklub het hul teenstanders van meet af onder groot druk geplaas.
“Daar kom vuilspel in enige sportsoort voort en dit is nie beperk tot BRU se klubrugby nie. ”
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is…
Die twee spanne het mekaar in nat omstandighede op die rugbyveld getakel vir ‘n harde wedstryd wat naelskraaps gewen is.
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
Touwpark het die rugbyspan Hamiltons RVK hard laat werk vir hul oorwinning op hul tuisveld die afgelope naweek.
Dit was ‘n tawwe stryd teen Villagers Montagu en die Roberston Rangers in die Grootuitdaagbeker se eerste ronde.
Worcester Villagers het hul buurspan Rawsonville United oortuigend gewen.
Villagers Montagu is verlede Saterdag deur Blue Birds Bonnievale uitoorlê in die Grootuitdaagbeker-kragmeting op die Happy Valley-sportterrein.