Die rugbyklub bly stewig in die saal en het die meeste punte in die Grootuitdaagbeker in die in die Breë-Langebergstreek, ná ‘n harde wedstryd.
LONDON – Wimbledon is guaranteed to be picture-perfect when it gets under way next week but the courts will never look the same again after the demise of line judges.…
Dit was gister, Dinsdag 24 Junie, presies 30 jaar gelede dat Suid-Afrika vir die eerste keer die Wêreldbeker-rugbytoernooi op Ellispark in Johannesburg gewen het. Verskeie van vandag se Springbokke was…
Skerpskutter-losskakel haak die knoop deur vir Montagu se rugbyspan met sy akkurate skoppe pale toe.
Die afgelope naweek het die vier voorlopers weer met wen-wedstryde gespog en is nou stewig in die saal.
Villagers Montagu (Sesduim) en Rawsonville United (Rawsies) het in nat en koue omstandighede op die King Edward-sportveld ontmoet om sake uit te spook.
Die tweede ronde van die liga het van meet af vir groot verrassings gesorg, met verskeie spanne wat die bordjies onverwags verhang het.
Dié wedstryd in die liga se tweederonde is in nat en koue weerstoestande op die Cogmanskloof-sportveld beslis, met Ashton wat net-net halftyd voorgeloop het.
Die klub se spelers is positief oor wat die res van die seisoen vir hulle inhou.
Die toeskouers het die stryd tussen die twee spanne op Hoffiepark terdeë geniet.