De Doorns het die een aanval ná die ander geloods in die tweede helfte van die wedstryd.
Die unie het gesê dat hulle volle vertroue het en tevrede is met die wyse waarop die bewerings van omkopery hanteer word.
The Free State Cheetahs will take on Western Province in Bloemfontein on 16 August seeking a third win in the Currie Cup series.
Die spanne spook dit uit om hul merk te maak en die trofee in die Worcester-sokkerunie se BVLFA-liga huis toe te neem.
Ten spyte van gure weer in Worcester het duisende toeskouers steeds opgedaag vir hierdie naelbyt wedstryd op Bolandpark.
Die topspanne spook dit ondermekaar uit om die laaste punte bymekaar te maak, met ‘n paar spanne wat die komende naweek ‘n ruskans het.
‘n Geraamde 20 000 toeskouers het opgedaag om die derby se groot stryd te sien en was nie teleurgesteld met die goeie rugby nie.
MONTAGU. – Touwpark het die Villagers Montagu RVK of Sesduim soos hy algemeen bekend is, Saterdag (2 Augustus) op sy tuisveld, die King Edward- sportterrein met 48-25 oorrompel. Die rustydtelling…
Local player and coach encourages others to continue chasing their dreams as hard work makes it possible.
“Rugby se doel is om vriendskapsbande te smee en uit te brei. Dit bring gemeenskappe bymekaar.”