Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Noodlottige motor-ongelukke buite Robertson het vir groot hartseer gesorg ná inwoners sterf.
Challenging conditions in Paarl added to the adventure, as participants in the Blind Navigator’s Rally proved that determination and trust could overcome even the stormiest obstacles.
|
Net soos Joshlin Smith, is daar kinders in ons eie omgewing wat ook blootgestel is en die ingryping van die gemeenskap nodig het.
|
Medelye stroom wyd in vir Francois Malherbe en Jan Kapp wat dood is nadat hul voertuie mekaar op die pad tussen Robertson en Bonnievale getref het.
Die gemeenskap van Worcester het fondsinsamelings gehou sodat Lyndon van Wyk, ‘n gestremde fietsryer, aan die wêreldkampioenskappe kan gaan deel neem.
Die vloot voertuie wat sorg vir effektiewe vullisverwydering word vernuwe en vermeerder.
Die soet stemme van twee talentvolle sangers van die Breedevallei kan eersdaags aanlyn en oor die radio gehoor word.
Die geliefde Edwinn Apollis, wat by Tony’s in Worcester gewerk het, het die oggend begin sleg voel en is later die dag in die hospitaal oorlede.
Die saak teen Galinda Nelson, bekend as die “kettingvrou”, word Dinsdag 8 Julie in die hof in Worcester voortgesit. Sy is in 2019 in hegtenis geneem nadat sy daarvan beskuldig is…
Vandale en diewe maak oor die jare heen moeilikheid by die begraafplaas. Die munisipaliteit het negentien panele vervang in die muur om die Moslem- begraafplaas in Fairbairnstraat.
