Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Groot was munisipale werkers se verbasing toe hulle die struktuur wat hulle afgebreek het die volgende dag hoog in die takke kry.
Sy is gelukkig om nog helder van verstand te wees, hoewel loop ‘n uitdaging is en sy nie so goed kan hoor nie.
|
Die fietsryers gaan meer as 1 000km deur die Kraoo in vyf dae se tyd aflê om fondse vir kinders in te samel.
Dié raad het verteenwoordigers uit diverse agtergronde uit die gemeenskap wat sal verseker dat almal se stemme gehoor word.
Dié jongboer het ‘n buitengewone balans van kundigheid én menslikheid getoon, het die beoordeelaars gesê.
Meer as 100 onwettige aanplakbiljette is onlangs van private en munisipale eiendomme in Worcester se middedorp verwyder. Die Worcester- sentrale verbeteringsdistrik (WCID) se span werkers het ingespring en hierdie plakkate,…
Dié besondere stuk grond het reeds 18 verskillende eienaars die afgelope 300 jaar gehad, maar het meestal in dieselfde familie gebly.
Annie Olivier, wat in Wolseley groot geword het en aan die skool gematrikuleer het, is tydens Stigtingsdag vereer vir haar bydraes.
‘n Nuwe era het aangebreek met Lise Beyers wat na twiting jaar groet as redakteur van die Paarl Post. Sy was die laaste twee jaar ook aan die stuur van…
|
Danksy ‘n studentedae vriendin wat gesê het dat om blind te wees nie beteken dat hy nie kan kos maak nie, is Morné gemaklik in die kombuis.
|
