Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Hy het ‘n oop hand gehad vir behoeftiges en het hom veral oor kinders ontferm wat ondersteuning nodig gehad het om aan sport deel te neem.
Inwoners wat daar naby woon is bekommerd oor hoe die vervalle huis hul eiendomswaardes gaan beïnvloed en sê die besetters laat hul onveilig voel.
|
Diereskuiling vra inwoners om hul diere warm en droog te hou in koue weer
Beddens, meubels en klere het verlore gegaan in die brande. Die gesinne het om hulp gevra om weer hul lewens te herbou.
|
Dis nie net Suid-Afrikaners wat dink ons wynplase se wyn is uit die boonste rakke nie, internasionale beoordelaars stem saam!
Eiendomswaardes word geraak deur agteruitgang in hul woonbuurt, skryf hulle in ‘n brief aan die koerant.
|
‘n Onderwyser beweer dat die hoof hom in ‘n woede-uitbarsing wou slaan ná hy ‘n vir notule van ‘n SBL-vergadering gevra het.
Goeie neerslag word oor ‘n wye gebied tot en met Sondag voorspel. Die weerdiens het ‘n vlak 4-waarskuwing uitgereik.
These toilets and basins were added to municipal units with the elderly and disabled given preference.
|
Die jong man is in die hospitaal opgeneem nadat hy erge hoofpyne ervaar het. Sy toestand het daarna versleg.
|
