Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Sowat 13 voertuig-ongelukke het sedert Vrydag (18 Julie) tot vanmiddag (20 Julie) in en rondom die Breedevallei plaasgevind. In een van die ongelukke is altesame ses mense ernstig beseer toe…
|
Die drie mans is in die Kaapse streekhof skuldig bevind dat hulle korrupsie gepleeg het met die uitreiking van vals leerlinglisensies.
Ds. Jeffrey WIlliams het sy roeping reeds vroeg in sy lewe gekry om hom as leraar te bekwaam.
Sy het haar in haar lang loopbaan met entoesiasme gewy aan die onderrig van kinders.
There are ninety recipients of the grant funding, meant to help them grow their ventures.
Hy het ‘n oop hand gehad vir behoeftiges en het hom veral oor kinders ontferm wat ondersteuning nodig gehad het om aan sport deel te neem.
Inwoners wat daar naby woon is bekommerd oor hoe die vervalle huis hul eiendomswaardes gaan beïnvloed en sê die besetters laat hul onveilig voel.
|
Diereskuiling vra inwoners om hul diere warm en droog te hou in koue weer
Beddens, meubels en klere het verlore gegaan in die brande. Die gesinne het om hulp gevra om weer hul lewens te herbou.
|
Dis nie net Suid-Afrikaners wat dink ons wynplase se wyn is uit die boonste rakke nie, internasionale beoordelaars stem saam!
