Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Die gemeenskap was geskok om van die onverwagse afsterwe van die twee jongmense te hoor.
|
Dié rit na die geskiedkundige dorpie was ‘n oefenlopie met die moontlikheid dat dit ‘n gereelde roete deur Worcester kan word.
|
Die Robertson-gebaseerde wynplaas brei hul handelsmerke uit met die byvoeging van Landskroon en Survivor Wines.
Joshlin Smith se ontvoerders wat lewenslange tronkstraf uitdien, het aansoek gedoen om te appèlleer.
Die polisie het vinnig reageer en kon die verdagte en baba dieselfde dag opspoor.
|
Groot was munisipale werkers se verbasing toe hulle die struktuur wat hulle afgebreek het die volgende dag hoog in die takke kry.
Sy is gelukkig om nog helder van verstand te wees, hoewel loop ‘n uitdaging is en sy nie so goed kan hoor nie.
|
Die fietsryers gaan meer as 1 000km deur die Kraoo in vyf dae se tyd aflê om fondse vir kinders in te samel.
Dié raad het verteenwoordigers uit diverse agtergronde uit die gemeenskap wat sal verseker dat almal se stemme gehoor word.
Dié jongboer het ‘n buitengewone balans van kundigheid én menslikheid getoon, het die beoordeelaars gesê.
