Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Cedrico Rhode pluk nou die vrugte van jare se harde werk en toewyding. Hy het die leer van onder af geklim en is nou ‘n streeksbestuurder in die Wes-Kaap.
Pankreatitis het vir Chris Koopman gedwing om sy sangloopbaan op passasierskepe tydelik op te skort.
‘n Kreatiewe fondsinsameling het vandag vir groot pret gesorg toe verskeie inwoners hulself onverwags agter tralies bevind het.
Dit wil lyk of die warm sonskynmaande op ‘n einde is met die winter wat sy opwagting van more af maak – ‘n kouefront bring swaar reënval met moontlike sneeu…
Daar kan meer gedoen word met daardie Sixty60-sakke as net weggooi. Herwinning het sommer nuwe betekenis gekry nadat die sakke kreatief aangewend is op die loopplank.
Dié vergadering bevorder samewerking tussen die twee belangrike departemente wat kan help om die veiligheidsituasie in landelike gebiede te kan verbeter.
Noodlottige motor-ongelukke buite Robertson het vir groot hartseer gesorg ná inwoners sterf.
Challenging conditions in Paarl added to the adventure, as participants in the Blind Navigator’s Rally proved that determination and trust could overcome even the stormiest obstacles.
|
Net soos Joshlin Smith, is daar kinders in ons eie omgewing wat ook blootgestel is en die ingryping van die gemeenskap nodig het.
|
Medelye stroom wyd in vir Francois Malherbe en Jan Kapp wat dood is nadat hul voertuie mekaar op die pad tussen Robertson en Bonnievale getref het.
