Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Die gemeenskap van Worcester het fondsinsamelings gehou sodat Lyndon van Wyk, ‘n gestremde fietsryer, aan die wêreldkampioenskappe kan gaan deel neem.
Die vloot voertuie wat sorg vir effektiewe vullisverwydering word vernuwe en vermeerder.
Die soet stemme van twee talentvolle sangers van die Breedevallei kan eersdaags aanlyn en oor die radio gehoor word.
Die geliefde Edwinn Apollis, wat by Tony’s in Worcester gewerk het, het die oggend begin sleg voel en is later die dag in die hospitaal oorlede.
Die saak teen Galinda Nelson, bekend as die “kettingvrou”, word Dinsdag 8 Julie in die hof in Worcester voortgesit. Sy is in 2019 in hegtenis geneem nadat sy daarvan beskuldig is…
Vandale en diewe maak oor die jare heen moeilikheid by die begraafplaas. Die munisipaliteit het negentien panele vervang in die muur om die Moslem- begraafplaas in Fairbairnstraat.
Die skuldige, Warren Hermanus, is in die plaaslike streekhof weens die moord in 2022 op Xavier Hess lewenslank tronk toe gestuur.
Kinders en volwassenes kry die kans om emosies skeppend te uiter by ‘n kuns- en beradingstudio in KImberley wat van krag tot krag groei.
|
Dié basaar lê inwoners na aan die hart en is al vir meer as ‘n honderd jaar ‘n instelling op die dorp, waar gesinne gesellig in die strate verkeer.
Vryheidsdag word op Sondag 27 April gedenk met Maandag wat ‘n publieke vakansiedag is. Lesers het ons vertel wat hoekom hulle waarde aan dié geskiedkundige dag heg.
