“Musiek vir Almal” is nie net ‘n fees vir die ore nie, maar samel ook fondse in vir Eseltjiesrus, ‘n donkieskuiling in McGregor.
Die debuut-verhoogproduksie Stikstêr Queens word einde Augustus in Worcester op die planke gebring by die Kleinteater.
Met ‘n koue naweek wat voorlê, dink inwoners terug aan die agtjarige meisie wat verkluim het op soek na haar blinde pa buite Prince Alfred Hamlet.
Local player and coach encourages others to continue chasing their dreams as hard work makes it possible.
People who walk 7 000 steps a day have a dramatically lower risk of a broad range of serious health problems, the largest review of the evidence yet said Thursday.…
Business Process Enabling South Africa has unveiled a groundbreaking new award that challenges companies in the Global Business Services sector to make meaningful, lasting contributions to their communities.
Na die oorweldigende sukses van die Theuns Jordaan Tribute-konserte op Loftus Versfeld en die DHL Stadion, waar skares van meer as 15 000 mense die ikoniese Suid-Afrikaanse musikant geëer het,…
Hierdie mylpaal op Tulbagh word gevier met ‘n smullekker langtafel-ete, ‘n kunsuitstalling en ‘n klassieke konsert met bekende name.