Nuwe navorsing toon dat die pa se genetiese bydrae, sowel as die ondersteuning wat ‘n swanger vrou ontvang, ‘n belangrike rol speel.
‘n Lofsang-konsert word môreaand (Woensdag 24 Junie) gehou om fondse in te samel vir ‘n prostese vir Paul Marais, wat verlede jaar sy been in ‘n motorongeluk verloor het.
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
Die Donkie Republiek, die HTS Drostdy se oudskoliere en ondersteunersklub, het verlede Vrydag (15 Mei) weer hul jaarlikse gholfdag aangebied. Met 34 4-balle, talle natgate, reuse borge en ywerige ondersteuners…
Twee van die drie grootste pampoene wat aan die Groot Pampoenfees in Heidelberg deelgeneem het, is in die Nuy-vallei buite Worcester gekweek. Die fees, wat besoekers en pampoene van wyd…
Die fondse wat hulle gedurende die jaar bymekaar gemaak het, is aan verskeie gemeenskapsorganisasies geskenk.
WORCESTER – Die polisie soek na inligting nadat die verkoolde lyk van ‘n onbekende vermeende moordslagoffer die afgelope Maandag (16 Maart) op Lilly’s Farm in Worcester aangetref is. AO Vathiswa…
South African wine producers are regaining confidence as the 2026 harvest progresses, with the third crop estimate indicating a larger harvest and quality indicators showing strong potential across several cultivars.
Spanne word genooi om in te skryf vir die Worcester Arbeidsbediening se vierde Een-uur-uitdaging wat Donderdagaand (19 Maart) plaasvind.
Skole waarsku dat beperkte plek beskikbaar is vir leerders wat volgende jaar gr. R, 1 en 8 gaan wees. Ouers moet vroegtydig aansoek doen.