Drie produkte wat in die Kaapse Wynland vervaardig word, pronk nou met kampioenstatus. Montagu Foods se Shoprite Housebrand/Ritebrand- perske-vrugteblatjang is as die beste blatjang by die eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap aangewys…
Montagu-wynkelder het met die Schalk Joubert-trofee vir die Kampioen-produsentekelder weggestap en goed presteer in ander afdelings ook.
This social group focuses on friendship, personal growth and community involvement.
The all-new Pick n Pay asap! app offers fast grocery delivery, smart shopping features, and unlimited free delivery with the code TAPFRESH.
The all-new Pick n Pay asap! app offers fast grocery delivery, smart shopping features, and unlimited free delivery with the code TAPFRESH.
“Musiek vir Almal” is nie net ‘n fees vir die ore nie, maar samel ook fondse in vir Eseltjiesrus, ‘n donkieskuiling in McGregor.
Die debuut-verhoogproduksie Stikstêr Queens word einde Augustus in Worcester op die planke gebring by die Kleinteater.
Met ‘n koue naweek wat voorlê, dink inwoners terug aan die agtjarige meisie wat verkluim het op soek na haar blinde pa buite Prince Alfred Hamlet.