The South African Guide-Dogs Association launches its third annual Wear Your Shades Day campaign this year, taking place nationwide on Friday 17 October. This initiative celebrates World Sight Month by…
Dié twee plattelandse brekers gaan wys wat hulle in die gevegsarena kan doen ná ‘n paar maande se opleiding.
Die fees vind op Saterdag 27 September plaas en begin met ‘n Colour Run-pretstap wat gratis toegang tot die fees gee.
Trees were planted at schools in the Breede Valley Municipality as part of the national Ten Million Trees Programme, driven by the Department of Forestry, Fisheries and the Environment.
Die kore van Worcester Gimnasium en HTS Drostdy het die gehoor verras met ‘n massa-optrede tydens die skolemusiekfees vandeesweek.
Die gewilde selfoonvideo wat in 2019 op sosiale media soos ‘n veldbrand versprei het en waarin ‘n jong meisie met haar fiets in ‘n rugbypaal in Namibië vasry en die…
Eseltjiesrus Donkey Sanctuary in McGregor het dié konsert met Suid-Afrika se bekendste simfonie-ensemble gereël.
Selistien Moses’ Khayalethu Care Centre cares for 80 elderly and more than 300 children and several projects have been launched in aid of this initiative.
Vyf wynkelders in die Breedekloof/Worcester- en Robertson-streek het as SA kampioene by die onlangse Nasionale Jongwynskou wat Vrydag (22 Augustus) op Robertson aangekondig is, weggestap. Die 2025 Suid-Afrikaanse Jongwynskou het…