‘n Veroordeelde kinderverkragter van Robertson gaan 25 jaar agter tralies deurbring nadat hy twee minderjarige seuns in 2019 verkrag het. Mervin Strydom (46) het skuld op die twee aanklagte van…
The man was arrested, alongside several others, in an international operation to track down suspects involved in child pornography.
‘n Man is in Worcester aangekeer nadat die polisie op meer as 2000 stukke perlemoen in die vragmotor wat hy bestuur het afgekom het.
Die hoë voorkoms van geslagsgebaseerde geweld – veral tussen paartjies – vereis dat gepaste vonnisse vir oortreders opgelê word, het die hof gehoor.
Hy hoop om die korwe, wat in ‘n kanolaland buite Hermon gestaan het, terug te kry – dit is die tweede keer dat hy deurloop onder diefstal.
’n Veroordeelde vroueslaner van De Doorns is Woensdag (6 Augustus) vyf jaar tronkstraf opgelê na hy ’n beskermingsbevel verontagsaam het deur die klaagster – met wie hy vroeër in ’n…
Sy slagoffer het blykbaar geweier om ‘n verhouding met hom aan te knoop en hy het haar met ‘n mes gesteek.