Die 17-jarige slagoffer is glo met ‘n verkeersbeampte se dienspistool doodgeskiet.
Die man het aan die hof erken dat hy die jong vrou, wat op pad huis toe was na werk, in 2020 aangeval en verkrag het.
The South African Police Service (SAPS) is offering a substantial R50 000 reward for information leading to the arrest and conviction of an armed man who entered a Bellville school…
DNS-toetse sal moet bepaal of dit wel die liggaam van ‘n jong vrou wat onlangs vermis geraak het is, het die polisie gesê.
Police arrested 9,287 Gender-Based Violence and Femicide (GBVF) perpetrators for various crimes – including murder, sexual offences, and assault – between January and May 2025, says Gauteng Police Commissioner Dr…
Geregtigheid het geskied ná die man se wrede dade twee jaar gelede.
Dis al twee weke wat Murcia Kock vermis is, met geen teken van haar nie, ten spyte van soektoegte deur die gemeenskap en polisie.
Daar word wyd na Murcia Kock gesoek nadat sy dae laas deur haar familie gesien is. Die polisie span ook hommeltuie in in die soektog na haar.
Sosiale media wemel van plasings van mense wat opsoek is na die man nadat hulle glo geld verloor het of beloofde dienste nie gelewer is nie.