Sy stiefdogter het aanvanklik stil gebly omdat sy bang was dat niemand haar sou glo nie. Ná nog ‘n voorval vyf jaar later het sy misdade aan die lig gekom.
Indien sy binne die volgende twee jaar weer aan dwarsboming van die gereg skuldig bevind word, sal tronkstraf in werking gestel sal word.
Scammers apparently use the name of a well-known online rewards platform to elicit payments from residents who hoped to earn an income.
Skote het naby ‘n skool in Worcester geklap tydens ‘n polisie-jaagtog terwyl seuns besig was om krieketwedstryde te speel.
Die polisie, verkeersdienste, ‘n veiligheidsmaatskappy en ooggetuies, het gou reageer om die mans aan te keer ná Eskom-kabels gesteel is.
Die polisie het die vragmotor by die weegbrug op die N1 by Rawsonville afgetrek, nadat hulle inligting oor die versteekte perlemoen ontvang het.
‘n Tragedie het gisteraand (16 September) in De Doorns afgespeel nadat ‘n geliefde Boland-rugbyskeidsregter, Jannie Wildskut en sy vriendin kort voor middernag dood is in ‘n vermoedelike liefdestwis. Volgens kapt.…
‘n Tagtigjarige man, wat aanklagte van onder meer moord in die gesig staar, is borgtog toegestaan ná twee dae in die hof.
Lesley Philander was op pad huis toe ná werk, toe die vreemdeling vir hom geld vra. Hy het gesê hy het niks by hom nie en is aangeval.
’n Jong man (24) van Bonnievale is vir 10 jaar tronk toe gestuur nadat hy ’n 40-jarige vrou in haar slaap verkrag het. Francisco Koopman se vonnis kom nadat hy…