The police is on the lookout for the driver who hit the man on Sunday 1 February outside Worcester. They are investigating a case of culpable homicide.
Die verdagtes het die man herhaaldelik oor die kop geslaan. Hy het erge beserings aan sy gesig opgedoen en is hospitaal toe geneem vir behandeling.
Information about a suspected drug trafficker led the police to arrest a man in possession of drugs worth hundreds of thousands of rands.
Hy is in die buik getref en het kort daarna aan sy wonde in die Worcester-hospitaal beswyk, het sy hartseer familie vertel.
The Breede Valley Municipality warned residents and business owners not to fall victim to scammers claiming to be municipal officials.
Enrico Claassen Die saak waarin ’n 65-jarige onderwyser van ’n Worcesterse hoërskool aangekla word van die seksuele aanranding van ‘n 16-jarige leerder, is by die Kaapse Wynland Onderwys-distrikskantoor en Raad…
‘n Onderwyser, polisiebeampte en sielkundige van Worcester is uit op borgtog ná klagtes van seksuele aanranding teen hulle gelê is.
DE DOORNS – ’n Negentienjarige onderwysstudent van De Doorns se lewe is op die vooraand van die 16 Dae van Aktivisme van geen geweld teenoor vroue en kinders wreed kortgeknip…
Die moord en ontvoering het in Oktober 2020 gebeur, waarna die jong man se liggaam in ‘n vlak graf begrawe is op ‘n plaas in die omgewing.