Police arrested 9,287 Gender-Based Violence and Femicide (GBVF) perpetrators for various crimes – including murder, sexual offences, and assault – between January and May 2025, says Gauteng Police Commissioner Dr…
Geregtigheid het geskied ná die man se wrede dade twee jaar gelede.
Dis al twee weke wat Murcia Kock vermis is, met geen teken van haar nie, ten spyte van soektoegte deur die gemeenskap en polisie.
Daar word wyd na Murcia Kock gesoek nadat sy dae laas deur haar familie gesien is. Die polisie span ook hommeltuie in in die soektog na haar.
Sosiale media wemel van plasings van mense wat opsoek is na die man nadat hulle glo geld verloor het of beloofde dienste nie gelewer is nie.
Dreigemente wat die man voor sy dood ontvang het, het hom baie ontstel, het sy familie gesê.
A newborn baby was abducted from a Bellville shopping centre on Saturday 28 June. Police have opened a kidnapping case and need help from the public.
DIe eerste verdagte is kort na die moord aangekeer. Nog drie mans is vas ná die moord op ‘n bejaarde van Tulbagh vroeër die maand.
Die polisie is op soek na drie rowers wat op die vlug geslaan het nadat hulle die winkel beroof het en skote afgevuur het.
Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ondersoek die moordverdagte se sterfte.