Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Protect family against measles
The Western Cape Department of Health and Wellness encourages parents, guardians and caregivers to ensure children are vaccinated this month as a measles outbreak has been declared in the area. They also state that vaccination is safer than having th
-
New clinic for Villiersdorp
A new facility, the Villiersdorp Clinic which replaces the Villiersdorp Willa Clinic, has been completed by the Department of Transport and Public Works and is ready to receive patients from across the region. Construction of the R30 million facility
-
-
Ceres-polisie ondersoek plaasmoord op Christine Walters
Die Ceres-polisie het drie mans in hegtenis geneem na die skietdood van ’n vier-en-sewentig jarige vrou verlede Vrydag op ’n plaas in die Ceres-Karoo naby Calvinia.
-
Bejaarde egpaar aangerand in spoorweghuis naby Rawsonville
’n Bejaarde egpaar wat in ’n huis op die Goudinipad naby Rawsonville woon is gisteraand (Woensdag 8 Maart) omstreeks 23:30 aangerand en vasgebind nadat twee rowers toegang tot hul huis gekry het.
-
Tiener het aan hart gesterf
Die tiener van Riverview wat verlede Sondag haar bewussyn weens ’n asma-aanval verloor en by trappe afgeval het, is nie weens die val dood nie.
-
A paraglider goes down
A paraglider who died in the mountains in Wolseley over the weekend was experienced.
-
Man ry met kobra in kar
’n Kaapse kobra het omtrent vir opwinding en spanning gesorg toe hy Donderdagoggend (23 Februarie) in Durbanstraat uit ’n kar se enjin geseil het.
-
‘Einde vir my; begin vir ’n ander’
Soos die opskrif lees, kom die realiteit ook deur. Daar is ’n tyd om te kom, ’n tyd om te bly en dan ja, ook ’n tyd om te gaan.
-
Klein Begin verrig groot skooltaak
Die Klein Begin Dienssentrum vir Bejaardes in Worcester is baie trots op die vele projekte wat hulle die afgelope jaar vermag het en hoop dat hulle vanjaar nog meer kan doen om ook ander organisasies en instellings by te staan.








