Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Wyk 13 se lede reik uit om behoeftiges en kinders te help
Wyk 13 se lede reik uit om behoeftiges en kinders te help
-
Beskerm jou hond tydens donderstorms
Die hemele het sedert verlede Sondag (5 Maart) behoorlik oor die Breedevallei oopgemaak toe die La Niña-weerpatroon, wat die land tans ervaar, hewige reënbuie en donderstorms gebring het.
-
Pionierskool stel radio-akademie bekend
Die Pionierskool in Worcester het verlede maand (28 Februarie) ’n radio-akademie geopen op dieselfde perseel as hul musiekskool, waar leerders hul vaardighede kan verbreed en radiokennis op hul curriculum vitae kan insluit.
-
-
Nagwa pla baie as stelsel faal
Riool is ’n groot kopsorg in die Breedevallei, en selfs inwoners van Rawsonville sê hierdie probleem raak hulle ook.
-
Nooddienste moes oral bontstaan
Talle botsings en ongelukke het die afgelope naweek weens die hewige reënstorms in die streek voorgekom.
-
Planne vir dienste met beurtkrag
Talle ondernemings en instansies wat verskeie dienste lewer aan die publiek se werkers word gekniehalter tydens beurtkrag gedurende die dag.
-
Maagvirus is dié tyd van die jaar maar baie ‘alledaags’
Talle kinders gaan tans gebuk onder erge maagkrampe en diarree, maar volgens kenners blyk dit nie ’n krisis te wees nie.
-
Weise hoor dalk eersdaags sy lot
Die moordsaak waarin ’n vuurwapen-instrukteur van Worcester teregstaan nadat hy na bewering ’n 29-jarige informele skrootversamelaar in 2018 in die nywerheidsgebied doodgeskiet het, word vandeesweek hervat terwyl die uitspraak heel moontlik binnekort




