Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Geluid in plastieksak toe al die tyd ’n babameisie
’n Verbyganger het Sondagoggend op pad kerk toe op ’n gru-vonds afgekom toe ’n pasgebore baba in ’n plastieksak ontdek is.
-
BVM ‘reg vir riool en stormskade’
Die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) het vandeesweek volledige terugvoer aan Standard verskaf rakende die dorpe se stormwaterstelsels en voortdurende uitdagings met riool in die streek.
-
Kursus in Lego-gebruik in stadsaal aangebied
’n Kursus in die gebruik van Lego word môre (17 Maart) in die Worcester-stadsaal in Hoogstraat aangebied.
-
-
Doen nou reeds aansoek vir 2024
Aansoeke vir skooltoelating in die 2024-skooljaar het Maandagoggend geopen, en sedert 10:30 daardie oggend het die Wes-Kaapse departement van onderwys reeds meer as 4 600 aansoeke ontvang.
-
Beesloop weer propvol opwinding
Laerskool Worcester-Oos se jaarlikse Beesloop het Vrydag 10 Maart weer plaasgevind en talle het die dag terdeë geniet.
-
Keisha tree dans-dans saam met groot sterre op
Keisha Neethling gaan al van sewejarige ouderdom af dans-dans deur die lewe en het nog nooit teruggekyk nie.
-
Pionierskool gooi deure oop om te wys wat hulle doen
Die Pionierskool het Vrydag 10 Maart ’n spesiale opedag aangebied wat skenkers en sakelui oor die land heen ’n dieper kykie kon gee tot alles wat die skool doen en bied.
-
Man jaag oor stopstraat, ry geliefde hondjie dood
’n Inwoner van Worcester is ten gronde nadat haar geliefde Jack Russell voor haar oë doodgery is en die man wat bestuur het, bloot weggejaag het.
-
Koeël trek deur sy mond, maar polisieman oorleef
’n Polisieman van De Doorns is gelukkig om nog te lewe nadat hy in die gesig geskiet is tydens ’n rooftog op die dorp.





