Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Inbrake, diefstal bekommer dorp
Worcesteriete is bekommerd oor ’n vlaag inbrake die afgelope ruk en diefstal wat tans hoogty in die streek vier.
-
-
Wurggreep van dwelms oorkom
Op 16-jarige ouderdom was hy reeds in die wurggreep van alkohol- en dwelmmisbruik, soos Mandrax. Om sy dwelmgewoontes te finansier, het hy later by ’n bende aangesluit en dwelms verkoop om ’n bestaan te voer.
-
-
Diana Ferrus vereer
Die skrywer, digter, aktivis en Worcesteriet dr. Diana Ferrus is vanjaar by die 13de KykNET-fiëstas vir haar lewensbydrae tot die kunste vereer.
-
Talk about wealth management for elderly
Wealth Assist, a well-known NGO in Worcester, will host a seminar in partnership with Direct Real Estate Investments to discuss expert strategies and insights pertaining to wealth management for the elderly.
-
Gru-botsing eis inwoner
Die lewe van ’n Worcesteriet is Sondag 12 Maart omstreeks 23:00 in ’n botsing, waarin drie voertuie betrokke was, geneem.
-
-
Meyer praat oor haar ‘Moer’
Die plaaslike Skuur-skrywers- en -boekeklub bied Dinsdag 28 Maart weer ’n interessante geleentheid vir bibliofiele in die streek aan.
-
Bejaardesorg vir dowes vier 14 j.
Op 13 Maart het die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) se bejaardesorg-afdeling (Shalom) sy 14de verjaarsdag gevier. Hierdie spesiale tuiste vir dowe bejaardes is in 2009 geopen en bied ’n koesterende omgewing waar hulle met waardigheid deur kundige








