Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hanteer kuberboelies só
Kuberboelies is ’n groeiende verskynsel onder internetgebruikers, maar veral skoliere, aangesien die meeste van hulle slimfone het.
-
Wysigings sal buurtwagte help
Die LUR van die Wes-Kaapse departement van gemeenskapsveiligheid en polisie-oorsig, Reagan Allen, het Maandag verskeie hulpmiddels aan buurtwagte van Worcester en Zweletemba oorhandig sodat hulle hul stryd teen misdaad meer doeltreffend kan voer.
-
Skuld vir munisipale diens hoop op in Breedevallei
Die land se 257 munisipaliteite word meer as R300 miljard deur hul onderskeie inwoners geskuld.
-
Bekende gepas gegroet
Die bekende en gerespekteerde Siebert Neethling (63), wat in Februarie vanjaar oorlede is, se lewe is vandeesweek op ’n gepaste wyse gevier.
-
-
-
Hidroponiese daggaplaas in Nuy-vallei ontdek
’n Man (28) van die Nuy-vallei buite Worcester is die afgelope Vrydag op borgtog van R5 000 vrygelaat nadat hy vroeër in hegtenis geneem is weens klagtes wat verband hou met die handel in dwelms en die bestuur van ’n…
-
Padtekens vervang
Die omstrede verkeersirkel net buite die dorp op die R60 tussen Worcester en Robertson is ’n probleempunt wat die munisipaliteit tans wil oplos.
-
-






