Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisie weet glo niks van aanval naby Ultra City nie
Ambulansdienste het vinnig gereageer nadat ’n man Sondagoggend (12 Maart) naby die Shell Ultra City-vulstasie teen die N1 aangerand en beroof is.
-
Shop owner shot dead in robbery
A business owner from Stofland in De Doorns was shot and killed during a robbery on Saturday 11 March.
-
Transhex: eerste groep inwoners kry hul huise
Plaaslike inwoners wat al jare lank droom om eendag ’n huis van hul eie te besit, se wens het gister (Woensdag 15 November) waar geword.
-
Waarskuwing: ‘Intense’ kouefront op pad
Ten spyte van die feit dat vandag uiters warm gaan wees, bekruip ’n intense kouefront die Wes-Kaap wat tot Maandag kan duur.
-
Hart eis bekende fietsryer
Een van Worcester se bekendste fietsryers van weleer, Magmudh Valley (69), is Sondag tydens die gewilde Kaapstad-fietstoer aan ’n hartaanval oorlede.
-
Buite-ekspo WK op Malmesbury
Die kykNET- Buite-ekspo Wes-Kaap vind binnekort weer by Môreson-plaas net buite Malmesbury plaas – dié keer van 24 tot 26 Maart.
-
Gesteelde bakkie gou gekry
Lede van ’n plaaslike veiligheidsmaatskappy, verkeersbeamptes en inwoners het kragte saamgespan en daarin geslaag om ’n bekende spysenieringsbesigheid se gesteelde bakkie binne minute terug te kry.
-
Boland-mark gee jongmense kans
Die bekende Pure Boland Mark wat maandeliks aangebied word by die groenstoor net buite Worcester het ’n nuwe projek op die been gebring om jong entrepreneurs in die streek aan te moedig om hul eie ondernemings te bestuur en te…
-
‘Oorweeg sirkel-ekonomie’
Munisipaliteite, veral die kleineres, moet dit oorweeg om ’n sirkel-ekonomie-model te implementeer wat hulle kan help om afval volhoubaar te bestuur. Dit behels die hergebruik, herwinning, opknapping en hervervaardiging van afvalprodukte, eerder as o
-
Albertus pronk met mooiste vere
Standard het ’n voëltjie hoor fluit dat Albertus Kühn (17), ’n gr. 11-leerder aan die Hoërskool De Villiers Graaff, ’n liefde vir hoenders het.






