Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Asmalyer (15) sterf ná val
Familie, vriende en die gemeenskap van Rivierview betreur almal die ontydige dood van Lyarann Schippers.
-
Anna Foundation starts new after-school project
RAWSONVILLE – The Anna Foundation has launched a new after-school project at the Merwida Wine Farm in Rawsonville, aimed at supporting the holistic development of 90 children between the ages of 5-18 years. The project opened its doors on Monday…
-
Worcester-biblioteek ontvang opknappingswerk
Konstruksiewerk word tans by die Worcester-biblioteek gedoen om dié fasiliteit te verbeter.
-
-
-
Deurry-uitgang skep probleme
Inwoners van Worcester is bekommerd oor die skade wat voertuie opdoen as hulle bloot net uitry by een van die dorp se nuwe kitskosrestaurante.
-
Tannie Poppie brei nou oral uit
Laingsburg is bekend vir twee goed – eerstens die aaklige vloed wat die dorp ’n paar dekades gelede amper vernietig het, en in ’n ligter luim, die reuk van tuisgemaakte roosterkoek wat net-net nie op die knetterende vuur langs die…
-
Worcesteriete vir Wes-Kaapse bofbalspan gekies
Ses inwoners van Saliestraat in Riverview se drome is die week van 13 Februarie verwesenlik toe die nuus gebreek het dat al dié inwoners vir die Wes-Kaapse bofbalspan, wat uit alle ouderdomme bestaan, gekies is.
-
-
De la Batweg se vlambome staan weer trots in die blom
Een van baie van wyk 7 se inwoners se gunstelingtye van die jaar is wanneer De la Batweg se vlambome weer begin blom – soos hulle tans weer vol in die blom staan.









