Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bekende werktuigkundige sluit deure ná vyf dekades
Nadat hy byna ’n halfeeu van sy lewe aan die motorbedryf gewy het, het ’n bekende werktuigkundige van Worcester besluit om af te tree.
-
Shining a light on teen suicide
The thought of one’s child taking his or her own life is horrifying to any parent.
-
-
Zandile set to release her first album
A local Worcesterite now living in Cape Town is excited to showcase her talent and will be releasing her new EP in March.
-
-
Daniël geniet Nice, maar mis SA
Die Worcesteriet Daniël de Bruin, wat einde verlede jaar gekies is om vir drie maande by die befaamde sjef Jan Hendrik van der Westhuizen se restaurant in Nice, Frankryk, te gaan werk, vertel hoe dit met hom daar in die…
-
Waar is De Kruine se onderwysers?
De Kruine Sekondêre Skool in Touwsrivier het die afgelope twee weke hewige opslae gemaak toe dit blyk die skool het versuim om drie onderwysers, wat op 18 Januarie veronderstel was om by dié skool aan te meld, aan te stel.
-
Lasbrief vir deursoeking lei tot wapens, ammunisie en dwelms
Pogings om strate in die Wes-Kaap van vuurwapens en dwelms te bevry, het positiewe resultate opgelewer toe ’n geïntegreerde SAPD-optrede Woensdag (22 Februarie) in Laingsburg uitgevoer is.
-
Wegry-bestuurder se saak nou ondersoek
’n Plaaslike eiendomsagent van Worcester, oor wie Standard onlangs berig het en wat derduisende rande se skade gely het nadat ’n man verlede week glo in haar motor vasgejaag en toe weggejaag het, het uiteindelik daarin geslaag om ’n klagte…
-







