Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ent jou en kinders nou in by stadsaal
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid in die Kaapse Wynland ontvang graag Breedevalleiers van 20 tot 23 Februarie en van 27 Februarie tot 3 Maart by Worcester se stadsaal, tussen 09:00 en 15:00.
-
-
-
Eers ’n ‘ja’, dan ’n ‘nee’ vir werk
’n Plaaslike inwoner is teleurgesteld nadat sy na bewering in Desember ’n werkkontrak onderteken het en nou bykans twee maande later ingelig is dat haar aansoek onsuksesvol was.
-
Hondeliefhebber tuk-tuk deur Afrika
Nico Fourie, ’n inwoner van Tulbagh, het onlangs die organisasie sonder winsbejag 4 Dogs and a Tuk-Tuk gestig wat daarop fokus om geld vir verskeie dierewelsynorganisasies in te samel, asook bewusmaking oor dierewelsyn te skep.
-
Two drug dealing cases successfully investigated and prosecuted
Two drug dealing cases successfully investigated and prosecuted
-
Fynbos a cultural treasure
Fynbos is a unique vegetation type found only in the Western Cape. It is a rich and diverse ecosystem that is home to more than 9 000 different plant species, many of which are endemic to this region and are…
-
Beskerm jouself teen sonskade
Die son is ’n belangrike bron van lig en hitte, maar dit kan ook gevaarlik wees as ons nie onsself behoorlik daarteen beskerm nie.
-
Jaiden draf uit vir Blitsbokke
Jaiden Baron is ’n kranige rugbyspeler uit Prince Alfred Hamlet, asook ’n oudleerder van Ceres Sekondêre Skool. Hy het in 2015 gematrikuleer en is verlede jaar vir die Blitsbokke gekies.
-
PhD-studie help blindes en siggestremdes om diagramme te lees
Blinde of siggestremde mense kry toegang tot dokumente deur ’n skermleser te gebruik wat teks hardop lees of op ’n spesiale hardeware-braille-toestel laat verskyn.






