Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Revamped canal to boost irrigation levels
Water service delivery in the valley was boosted last week by an oversight visit to water and sanitation services infrastructure and the launch of the newly upgraded Brandvlei Water Feeder Canal by Water and Sanitation Minister Senzo Mchunu and his…
-
-
-
-
James Albanie te sien in krieketwêreldbekertoernooi vir veterane
James Albanie, ’n Breedevalleier in murg en been uit Touwsrivier en ’n passievolle krieketspeler, is in September 2022 by die interprovinsiale veterane-kriekettoernooi gekies om vir die Protea-veterane-krieketspan, wat in Maart vanjaar aan die vetera
-
Worcesteriet in Turkse aardbewing
“Dit voel asof die aarde onder jou gaan ingee. Jy vries, want jy kan niks anders doen nie. Dan sit jy die televisie aan en sien hoe duisende mense ’n paar kilometer van jou af sterf. Jou hart breek dan…
-
Drostdy se donkiefees vier 120 jaar
HTS Drostdy het onlangs sy 120ste bestaansjaar op ’n gepaste wyse gevier.
-
Maak só dat misdadigers jou nie maklik kan teiken
Misdaad in die Breedevallei en die res van die land is ’n massiewe probleem wat almal daagliks raak.
-
Worcesteriet vertel van katte wat vergiftig is
Inwoners van Kerkstraat in Worcester sit met die hande in die hare nadat talle katte in dié woonbuurt sedert Desember 2022 na bewering vergiftig is.
-








